Modulekode | ART 100 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Die studie van arbeidsterapierolle, omvang, domein, kernkennis en professionele etiek. Dit sluit die toepassing van die proses van arbeidsterapie-intervensie, toerusting van die praktyk en die teoretiese raamwerk in. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 besprekingsklasse per week, 2 lesings per week, 1 ander kontak per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Arbeidsterapie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App